My Eerste Gebedsjoernaal – Groen Blare Voorblad (Unisex)

R150.00

Mooiste gesenk idee vir nuwer Ouers en vir Baba!

Hoe werk dit?

Pappa en Mamma vul al my herinneringe op die eerste 5 bladsye in, dan is daar 8 skoon bladsye waar hul enige iets van my of vir my kan skryf. Hul gee dan die joernaal vir my wanneer ek oud genoeg is om self te kan skryf, want die tweede helfte vd boek bestaan uit ‘n 90 bladsy tiener gebedsjoernaal wat ek dan self kan gebruik, asook my herinneringe van my Ouers af kan lees voor in die boek.

Only 1 left in stock


SKU: BB_PJ_GB Category: Tag:

This is a demo store for testing purposes — no orders shall be fulfilled. Dismiss